Jan De Wet se Loflaaities Konsert!


C&J PROMOSIES BIED AAN:

JAN DE WET se LOFLAAITIES KONSERT!
Woensdag 27 Oktober 2010

18:30 - 19:30

United Church Gebou - Bright Str 28, Somerset-Wes

R40.00 per persoon
(Baba's 0 - 24 maande verniet)

Vir 'n kaartjie:
Kontak Christelle 083 320 6569 / Johan 084 593 0196

Kaartjies nie beskikbaar by die deur, te min sitplekke - boek vroegtydig asb.

Ons plant die saadtjie van Jesus in Kinders se hartjies!

No comments:

Post a Comment

Thank you, for visiting The Helderberg Basin Blog